*Kennisgewing: Vullisverwydering*
Uitgereik: 15 Junie 2026
*Gebied:* Kakamas
*Datum:* 16 Junie 2026
*Betrokke gebiede:* Marchand en 4de Laan
Tieroogsingle
Suid Rand
Kakamas Hoƫrskool
Langverwag Middel blok
Die munisipaliteit se vullisverwyderingsprogram sal op 16 Junie 2026 in bogenoemde gebiede geskied.
Inwoners word versoek om hul vullissakke en houers betyds buite te plaas sodat dit verwyder kan word.
Dankie vir u samewerking.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder