Kersboodskap van die Burgemeester
Ons is dankbaar vir die Here se genade en seëninge gedurende 2019. Die jaar het ook sy goeie en minder goeie tye gehad, maar ons is dankbaar dat ons weer die geboorte van die Christus Kind kan vier. Kerfees is ‘n tyd van liefde, omgee, waardering, dankbaarheid, naaste liefde, drukkies, blydskap en ook ‘n tyd … Continue reading Kersboodskap van die Burgemeester
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed