KOM ONS HOU ONS DORP SKOON
Tegniese Afdeling besig met skoon maak program binne Kai !Garib gebied Kenhardt dorp
Munisipaliteit doen beroep op inwoners om saam te werk deur ten alle tye nie onwettig vullis te stort nie, om gesondheid risiko te verminder of te voorkom.
Mnr Obakeng Isaacs
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Stay safe
Bly veilig