Round Table Northern Cape

Latest News

Kragonderbreking effek op water

Published on March 26, 2019
Back to all Latest News

As gevolg van die daaglikse onderbreking in die elektrisiteit toevoer (Loadshedding) is dit baie moeilik om genoegsame skoon water te produseer. Die gevolg is dat die damvlakke daal en druk van die water verminder. Daar is selfs plekke waar geen water beskikbaar is nie.

Die publiek word hiermee vriendelik versoek om water so spaarsamig as moontlik te gebruik. Verder ook om noodwater te verberg in emmers of ander houers.

Ons maak staat op u samewerking.

Die volgende noodmaatreel wat in plek gestel sal moet word is om die watertoevoer ook te sny tydens “Loadshedding”.

 

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee