Round Table Northern Cape

Notices

Kragonderbreking in Hashvalley

Published on March 19, 2021
Back to all Notices

Neem asb kennis van kragonderbreking in Hashvalley, fase 5 en fase 4 agv foute wat herstel moet word.
Tyd 9H30 H00 tot 16H00
Datum: Vrydag19/3/2021
Alle geleiers moet ten alle tye as lewendig beskou word.
Jammer vir die ongerief.
M. Clarke
Bestuurder Elektromeganiese Dienste.

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee