Langverwag gebied- gemeenskap
*KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING*
Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking binne Langverwag gebied, as gevolg Pypbreek by hooflyn Randstraat.
– *Wat moet u doen?*
– Vul houers met water.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– *Herstel:*
– Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat.
– Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media vir opdaterings.
Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 079 049 1101
Dankie vir u samewerking.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
16/01/2026
