Round Table Northern Cape

Latest News

Langverwag Gemeenskap…

Published on June 15, 2026
Back to all Latest News
Langverwag Gemeenskap

KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDER-
BREKING

Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking binne Langverwag gebied.

Rede: Pypbreek by hooflyn naby PSOS skool.

– *Wat moet u doen?*
– Vul houers ten alle tye met water.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

Tegniese afdeling is tans besig met herstelwerk.

Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 079 049 1101.

Dankie vir u samewerking.

Mnr. Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder @
Kai !Garib Munisipaliteit
15/06/2026



Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee