Round Table Northern Cape

Latest News

Langverwag gemeenskap…

Published on January 19, 2026
Back to all Latest News
Langverwag gemeenskap

*KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING*

Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking in Langverwag, as gevolg Pypbreek by Sonneblom straat.

– *Wat moet u doen?*
– Vul houers met water.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

– *Herstel:*
– Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat.
– Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media vir opdaterings.

Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 079 049 1101

Dankie vir u samewerking.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
19/01/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee