Lennertsville/Kenhardt Gemeenskap
KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDER-
BREKING
Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking in Lennertsville/Kenhardt gebied, as gevolg van foutiewe pomp.
– *Wat moet u doen?*
– Vul houers ten alle tye met water.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– *Herstel:*
– Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat.
– Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media.
Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 079 049 1101.
Dankie vir u samewerking.
Mnr. Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
13/06/2026