Lennertsville/Kenhardt-gemeenskap
*KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING*
Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking in Lennertsville/Kenhardt gebied, as gevolg van ‘n kragonderbreking by die waterstelsel.
– *Wat moet u doen?*
– Maak water vir noodgebruik op.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– *Herstel:*
– Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat.
– Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media vir opdaterings.
Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 079 049 1101
Dankie vir u samewerking.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
11/01/2026
