Round Table Northern Cape

Latest News

*MUNISIPALE KENNISGEWING: VORDERING – KAKAMAS RIOOLSTASIE BY…

Published on September 3, 2026
Back to all Latest News
*MUNISIPALE KENNISGEWING: VORDERING – KAKAMAS RIOOLSTASIE BY HOSPITAAL*

Datum: 03 September 2026

Geagte Inwoners van Kakamas,

Hiermee die jongste vordering rakende die rioolstasie by die Hospitaal:

Ons Instandhoudingspan is *tans besig met die installering van ‘n nuwe pomp.*

Verdere vordering sal gekommunikeer word sodra die werk afgehandel is.

Die Munisipaliteit bedank u vir u geduld en begrip.

*Vir navrae, kontak die Inbelsentrum:
*📞 079 049 1101*

Mnr Obakeng Isaacs
*Die Munisipale Bestuurder
*Kai!Garib Munisipaliteit


Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee