Munisipaliteit Kai !Garib
*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING*
Geliewe kennis te neem van ‘n kragonderbreking in Keimoes gebied.
Rede: Hoogspanningslyn het gebrand in Keimoes dorp.
Waarsku! All lyne en toerusting is lewendig gedurende kragonderbreking.
Watervoorsiening:
As gevolg van kragonderbreking sal Keimoes gebied sonder water wees. Publiek word versoek om hul houers vol te maak.
Kai! Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens herstel werk.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder