Munisipaliteit Kai !Garib
*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING*
Geliewe kennis te neem van ‘n kragonderbreking in Warmsand en Eenduin gebied
Neem asseblief kennis dat alle lyn en toerusting as lewendig beskou moet word.
Water voorsienning
A.g.v die kragonderbreking sal die gebied tydelike wateronderbreking ondervind. Die Munisipaliteit doen beroep op inwoners om houers te vul met water.
Kontak ons 24 uur inbelsentrum vir enige navrae by 087 265 8186 of Whatsapp 079 873 3767.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder