Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on January 27, 2024
Back to all Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib

*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING*

Geliewe kennis te neem van ‘n kragonderbreking in Kakamas Oos, Lutzburg, Cillie, Bloukamp en gedeelte Suidrand en Kakamas dorp.

Rede: Kabel tussen Eskom substasie en Meulhuis stasie het ondergronds gebrand.

Neem asseblief kennis dat alle lyn en toerusting as lewendig beskou moet word.

Kontak ons 24 uur inbelsentrum vir enige navrae by 087 265 8186 of Whatsapp 079 873 3767.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
27/01/2024

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee