Munisipaliteit Kai !Garib
*KENNISGEWING: VULLIS VERWYDERING KAKAMAS GEBIED*
Neem asseblief kennis dat vullis verwydering more 16/12/2024 voort gaan soos normaal.
Program lyk as volg:
Augrabies woonbuurt;
Voortrekker straat
Hospital
Kliniek
Kontak ons 24 uur inbelsentrum vir enige navrae by 087 265 8186 of Whatsapp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
15/12/2024