Munisipaliteit Kai !Garib
*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING*
Geliewe kennis te neem van ‘n kragonderbreking in Fase 4 Kakamas as gevolg van ‘n hoogspannings kabelfout. Hierdie foute was as gevolg van die donderstorms op 8/3/2025.
Daar word voorsien dat ‘n nuwe kabel teen 10 Maart te installeer word, indien die materiaal betyds ontvang word.
Neem asseblief kennis dat alle lyn en toerusting as lewendig beskou moet word.
Jammer vir die ongerief.
Mr. B Kordom
Waarnemende Munisipale Bestuurder.