Munisipaliteit Kai !Garib
*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING FASE 4 KAKAMAS
Tegniese Afdeling is tans besig met installeering van nuwe kabel.
Neem asseblief kennis dat alle lyne en toerusting as lewendig beskou word.
Jammer vir ongerief
Mr. B Kordom
Waarnemende Munisipale Bestuurder.