Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing geskied hiermee van ñ water onderbreking binne Lennertsville/Kenhardt gebied.
Rede: Herstel van pomp by die rivier.
Munisipaliteit doen ʼn beroep op inwoners om hul houers te vul met water.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr B. Kordom
Waarnemende Munisipale Bestuurder
17/03/2025