Munisipaliteit Kai !Garib
Marchand tydelike water onderbreking
Tegniese Afdeling is tans besig met Installering van nuwe pomp.
Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101.
Jammer vir ongerief.