Munisipaliteit Kai !Garib
Cillie tydelike water onderbreking.
Installering van pomp is 100% afgehandel.
Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101.
Jammer vir ongerief.