Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on March 22, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib

*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING BY WATER SUIWERING MARCHAND

Geliewe kennis te neem van ‘n kragonderbreking gedeelte Marchand gebied vanaf Eskom se kant. Die klagte is aangemeld.
Neem asseblief kennis dat alle lyn en toerusting as lewendig beskou moet word.

Asgevolg van ʼn kragonderbreking, veroorsaak dit tydelike water onderbreking.

Mobiele water afdeling sal dus water voorsien aan die gemeenskap van Marchand en ook Cillie. Munisipaliteit doen beroep op inwoners om hul houers te vul met water.

Jammer vir die ongerief.

#WeCare**
#WeServe**
#WeProvide**

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee