Munisipaliteit Kai !Garib
*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING BY WATER SUIWERING LENNERTSVILLE
Geliewe kennis te neem van ‘n kragonderbreking in Lennertsville gebied vanaf Eskom se kant. Die klagte is aangemeld.
Neem asseblief kennis dat alle lyn en toerusting as lewendig beskou moet word.
Asgevolg van ʼn kragonderbreking, veroorsaak dit tydelike water onderbreking in Lennertsville/Kenhardt gebied.
Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101.
Jammer vir die ongerief.
#WeCare**
#WeServe**
#WeProvide**