Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing geskied hiermee van ñ moontlike tydelike water onderbreking binne Keimoes gebied.
Rede: Verskuif van rivierpomp
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
#Stay safe**
9/03/2025