Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on July 27, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib

Kennisgewing geskied hiermee van ‘n water- onderbreking binne ‘n gedeelte van Suidrand en Langverwag gebied.

Rede: Pomp is buitewerking.

Die mobiele water afdeling sal dus water voorsien in die gebiede.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir hul geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike herstel werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp
079 049 1101 indien u enige navrae het.

Mnr. Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
27/07/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee