Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on July 29, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib

Kennisgewing geskied hiermee van ñ water onderbreking binne gedeelte Suidrand en Langverwag gebied

Rede: Pomp is installeer. Afdeling is tans besig om water te pomp in netwerk.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs Munisipale Bestuurder
29/07/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee