Round Table Northern Cape

Latest News

MUNISIPALITEIT KAI !GARIB…

Published on September 26, 2025
Back to all Latest News
MUNISIPALITEIT KAI !GARIB

KENNISGEWING: WATERONDERBREKING
26/09/2025

Die Kakamas watersuiwering word tans opgradeer en watervoorsiening aan die dorp sal geraak word.
Nuwe pompe, elektriese beheerpanele en pype word vervang.
Die aanleg moet afgeskakel word om sekere werk te doen. Daar word n beroep gedoen water spaarsamig te gebruik asook om n vooraad water op te bou/ houers vol te maak.
Die tyd is as volg:
*Maandag: 29/9/2025
Tyd: 7h00 tot 17h00* .

Dankie vir u geduld.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee