Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on October 1, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib

Kennisgewing geskied hiermee van ñ tydelike water onderbreking binne Kakamas gebied.

Rede: Dam vlakke op te bou en die kwaliteit van water te verbeter

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
01/20/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee