Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing geskied hiermee van ñ tydelike water onderbreking binne Langverwag gebied.
Rede: Pypbreek
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
06/10/2025