Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing geskied hiermee van ñ tydelike water onderbreking binne sekere gebiede van Langverwag en Suidrand gebiede.
Rede: Tans besig met opgradeer van waterplant.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
10/10/2025


