Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on October 10, 2025
Back to all Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib

Tydelike water onderbreking Langverwag/Suidrand gebied.

Vordering: Blok A se pomp is in werking na installeering. Afdeling is tans besig om dam vlakke op te bou. Munisipaliteit doen beroep op inwoners om water spaarsamig te gebruik tydens die opgradering proses.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
10/10/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee