Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing geskied hiermee van ñ tydelike water onderbreking binne Keimoes gebied.
Rede: Asgevolg van tydelike kragonderbreking by Tierberg.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
12/10/2025