Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on October 22, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib

Kennisgewing geskied hiermee van ñ tydelike water onderbreking binne Vredesvallei gebied.

Rede: Rivierpomp is foutief.

Water mobiele afdeling is tans besig om die gemeenskap van water te voorsien.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
22/10/2025

#Savewater*
#Wecare*
#WeServe*




Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee