Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing geskied hiermee van ñ tydelike water onderbreking binne Marchand gebied.
Rede: Kabel diefstal en vandalisme of VSD kontrole paneel. Munisipaliteit doen beroep op inwoners om sulke tipe misdrywe aan te meld by ons 24 uur Inbelsentrum.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
25/10/2025




