Munisipaliteit Kai !Garib
Tydelike wateronderbreking Langverwag
Vordering: Materiaal is bestel en werk Sal dus 4/11/2025 voltooi word.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
03/11/2025
#savewater*
#wecare*
#weserve*


