Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on November 4, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib

Tydelike wateronderbreking Langverwag

Vordering: Pyp is herstel en afdeling is tans besig om water te pomp na die netwerk. Munisipaliteit doen beroep op inwoners indien water modderig is, eers laat vloei todat dit suiwer is voor gebruik.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
04/11/2025
#savewater*
#wecare*
#weserve*


Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee