Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing: Weerligskade by watersuiweringskompleks, Kakamas.
‘n Hoogspanningskabel wat die watersuiweringskompleks voer is deur weerlig beskadig.
Die elektrisiens is besig met herstelwerk.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaac’s
Munisipale Bestuurder
09/21/2025