Munisipaliteit Kai !Garib
Tydelike wateronderbreking Kakamas
Kennisgewing: Weerligskade by watersuiweringskompleks,
Kabel is erg beskadig en sal dus 10/11/2025 herstel kan word.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaac’s
Munisipale Bestuurder
09/11/2025