Munisipaliteit Kai !Garib
Tydelike wateronderbreking Kakamas
Vordering: Elektriese Afdeling is tans besig met Installering van nuwe kabel. Water Afdeling maak tans gebruik van kragopwerker om water te pomp direk na netwerk.
Munisipaliteit doen beroep op inwoners om eers water te laat vloei todat dit suiwer is voor gebruik.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaac’s
Munisipale Bestuurder
10/11/2025




