Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on November 10, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib

Vordering: Kabel is installeer en afdeling is tans besig om watervlak op te bou.

Munisipaliteit doen beroep op inwoners om eers water te laat vloei, indien moderig is voor gebruik.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum deur via WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaac’s
Munisipale Bestuurder
10/11/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee