Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing: Tydelike wateronderbreking Keimoes gebied
‘n Hoogspanningskabel by Tierberg wat die watersuiweringskompleks voer is foutief.
Die elektrisiens is besig met herstelwerk.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum via WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaac’s
Munisipale Bestuurder
11/11/2025