Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on November 17, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib

Kennisgewing: Kragonderbreking Nood
Onderhoudswerk;
Langverwag, Kakamas

Neem asseblief kennis van ‘n kragonderbreking in Langverwag om dringende onderhoudswerk te doen.

Datum: 19/11/2025
Tyd : 9H00 tot 12h00

Affekteerde Areas:
Madeliefiestr,
Angelierstr,
Protea str
Katjiepieringstr, Fase 4

Jammer vir die ongerief.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 079 049 1101

M. Clarke
17/11/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee