Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib…

Published on November 25, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib

Kennisgewing: Kragonderbreking Nood
Onderhoudswerk;
Kakamas Oos

Neem asseblief kennis van ‘n kragonderbreking in Kakamas Oos dringende onderhoudswerk te doen.

Datum: 25/11/2025
Tyd : 14H30

Jammer vir die ongerief.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
25/11/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee