Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing geskied hiermee van tydelike wateronderbreking binne sekere gebiede in Keimoes.
Rede: Water verbruik is baie hoog en waterdruk is baie laag.
Munisipaliteit doen beroep op inwoners om water spaarsamig te gebruik.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum via WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
8/12/2025