Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing: Kragonderbreking
Langverwag, Kakamas
Neem asseblief kennis van ‘n kragonderbreking in Langverwag en gebiede naby Kakamas
Rede: Kortsluiting
Eskom en Elektriese afdeling is tans besig om die fout op te spoor
Jammer vir die ongerief.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum via WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
15/12/2025