MUNISIPALITEIT KAI !GARIB
KENNISGEWING VAN ‘N VERTRAGING
KENNISGEWING VAN ‘N VERTRAGING
Die publiek word ingelig dat daar ‘n vertraging in vullisverwydering sal wees in die volgende gebiede:
– Voortrekker straat
– Kakamas
– Augrabies
– Kakamas Oudehuis
– Kakamas Hospital
– Kakamas Kliniek
– Sultanaland
Rede: Voertuie is in vir diens.
Die Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir hul geduld en samewerking. ‘n Aangepaste program sal kommunikeer word deur ons webblad www.kaigarib.gov.za, Facebook en WhatsApp.
Vir enige navrae, kontak ons 24 uur Inbelsentrum by:
– Bel: 087 265 5186
– Whatsapp: 079 873 3767
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
13 April 2026