Munisipaliteit Kai !Garib
Kennisgewing no 1: Kragonderbreking Opgradering van Substasies in Keimoes
Neem asseblief kennis van ‘n kragonderbreking in Keimoes om die volgende opgraderingswerk te doen.
1. Installering van 2x 11000Volt stroombrekers
2. Installering van beskermingtoestelle (Protection relays)
3. Toets van bestaande en nuwe beskemingtoestelle ( Protection Relays)
Die werk is noodsaaklik om te verhoed dat foute op die munisipale netwerk die ESKOM toevoer uitklink (trip).
Datum:
24/4/2026 (Vrydag) en 25/4/2026 (Saterdag)
Tyd : 8H00 tot 17h00
Area: Keimoes substasie no2:
1. Middedorp ( vanaf Hotel en Buildzone)
2. Uitbreiding 3
3. Uitbreiding 6
4. Kousas
5. Tkabies
6. Boomplaas
7. Polisiestasie
Alle geleiers moet as lewendig beskou word gedurende die onderbreking.
Jammer vir die ongerief.
24 uur Inbelsentrum ( Call center) 079 049 1101
M. Clarke
22/4/2026