Kennisgewing: Kragonderbreking Opgradering van Substasies in Keimoes
Neem asseblief kennis van ‘n kragonderbreking in Keimoes om die volgende opgraderingswerk te doen;
1. Installering van 2x 11000Volt stroombrekers
2. Installering van beskermingtoestelle (Protection relays)
3. Toets van bestaande en nuwe beskemingtoestelle ( Protection Relays)
Die werk is noodsaaklik om te verhoed dat foute op die munisipale netwerk die ESKOM toevoer uitklink (trip).
Datum:
26/4/2026 (Sondag) en 27/4/2026 (Maandag)
Tyd : 8H00 tot 17h00
Area: Keimoes substasie no 1
1. Middedorp Alle besighede en wonings
2. Malanshoek ; Koms; Lennertsville
3. Tierberg
Alle geleiers moet as lewendig beskou word gedurende die onderbreking.
Jammer vir die ongerief.
24 uur Inbelsentrum ( Call center) 079 049 1101
M. Clarke
22/4/2026