Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee van ñ wateronderbreking binne Augrabies ou bestaande woonbuurt.
Rede: Druktoring is buitewerking asgevolg van Vandalisme en liquid level control relay is uit Sy bracket.
Saak is aangemeld by Augrabies SAPS. Munisipaliteit doen vêrder beroep op inwoners om sulke misdrywe aan te
meld by ons 24 uur Inbelsentrum 087 265 5186 en Whatsapp 079873 3767
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie Noodsaaklike werk.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder