Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee van ñ wateronderbreking binne Lutzburg gebied.
Rede: Rouwaterpomp is foutief
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie Noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of Whatsapp 079 873 3767 vir enige navrae.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder