Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee van verstoppings en oorloop van dreine binne fase 4 gebied.
Die rede daarvoor is dat die rioolpompstasie se kabel is gesteel is. Munisipaliteit doen beroep op motoriste om spoed aan te pas.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie Noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of Whatsapp 079 049 1101 vir enige navrae.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
5/11/2024